Ramaja, sy naam is Ramaja Hy kom uit Afrika Ek wil hom gunste vra Ramaja, toordokter Ramaja Sal jy vir my kan se, waar liefde le.......
Kap dit flou Ramaja
Bietjie Brrr Mapa As hy dolos gooi Bietjie Brrr Mapa Om die vure rooi Rondom trom Innie donker woud Bietjie Brrr Mapa Issie liefde koud
Vra die geeste om te bewaar Hou hom weg van alle gevaar Ek voel so koud Hy's my behoud Bring hom terug na my
Chorus
Bietjie Brrr Mapa Bring die Mutie gou Bietjie Brrr Mapa Waar die doepa brou Gee my 'seblief 'n towerwoord Bietjie Brrr bind hom vas Met 'n liefdes koord.